Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koperblaasinstrument
koperblaasinstrument [boodskap #151638] Ma., 25 Mei 2026 17:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26106
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koperblaasinstrument
Afbreking: ko•per•blaas•in•stru•ment
Samestelling: koper + blaasinstrument


Selfstandige naamwoord: koperblaasinstrument
Meervoud: koperblaasinstrumente

Betekenis:
• 'n Musiekinstrument van koper of 'n legering van koper wat met die lippe geblaas word om klank voort te bring.

Gebruik:
• Die beuel, trompet, tromboon en tuba is koperblaasinstrumente.

Vertaling:
Engels: brass instrument
Nederlands: koperblaasinstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invou
Volgende onderwerp: dominansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 12 18:40:05 UTC 2026