| Thinus Prinsloo [boodskap #20336] |
Di., 26 Januarie 1999 00:00  |
Jeanne Prinsloo
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Friende
My naam is Thinus en ek is 13 jaar oud.
Ek sal dit regtig baie wardeer as iemand my ouderdom of ouer met my sal wil
komunikeer.
Groete Thinus
|
|
|
|
|
|
| Re: Thinus Prinsloo [boodskap #20411 is 'n antwoord op boodskap #20336] |
Do., 28 Januarie 1999 00:00  |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Jeanne Prinsloo" wrote:
> Hallo Friende
>
> My naam is Thinus en ek is 13 jaar oud.
> Ek sal dit regtig baie wardeer as iemand my ouderdom of ouer met my sal wil
> komunikeer.
>
> Groete Thinus
>
Thinus,
Ek is nie jou ouderdom nie, glo my, ek is lankal daar verby.
Dit is baie oulik dat jy graag met ander mense wil kommunikeer.
Ek wil jou net vra om baie versigtig te wees. As jy bietjie op hierdie
nuus groep rondkyk sal jy sien dat hier ook mense is wie se varkies
lankal nie meer op hok is nie. Party van hulle het sommer die lewe
begin sonder genoeg varkies... Ongelukkg is daar is baie mense
in die wereld wat daarop uit is om andere uit te buit of te gebruik.
Veral onskukdige jong mense. Jy het sekerlik al daarvan gehoor.
Dit is natuurlik baie moontlik dat jy iemand vind wat lekker met jou
kan gesels en dat niks gevaarliks verloop nie. Wees asseblief
baie versigtig. Moet nooit NOOIT sonder jou ouers of n betoubare
volwassene iemand persoonlik gaan ontmoet wie jy op die net
ontmoet het nie. Ek hoop dit gaan goed met jou soeke,
Billy.
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
|