Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thinus Prinsloo
Thinus Prinsloo [boodskap #20336] Di, 26 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Jeanne Prinsloo  is tans af-lyn  Jeanne Prinsloo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Friende

My naam is Thinus en ek is 13 jaar oud.
Ek sal dit regtig baie wardeer as iemand my ouderdom of ouer met my sal wil
komunikeer.

Groete Thinus
Re: Thinus Prinsloo [boodskap #20337 is 'n antwoord op boodskap #20336] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Thinus

Is jy regtig 13 jaar oud? Dis so gevaarlik om jou ouderdom so openlik te
verkondig. Die wêreld is boos en daar is diegene wie se motiewe bedenklik kan
wees.

Pas maar op. Vra liewer dat jou ma of jou pa die briewe wat jy dalk in antwoord
op jou versoek ontvang, eers saam met jou deurlees voor jy verder reageer
daarop. Pas veral op vir grootmense wat jou vra om hulle op hulle voornaam te
noem, en wat reëlings tref om jou persoonlik te ontmoet.

Mooi bly.

Oom Kwarantyn

Jeanne Prinsloo wrote:

> Hallo Friende
>
> My naam is Thinus en ek is 13 jaar oud.
> Ek sal dit regtig baie wardeer as iemand my ouderdom of ouer met my sal wil
> komunikeer.
>
> Groete Thinus
Re: Thinus Prinsloo [boodskap #20411 is 'n antwoord op boodskap #20336] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Jeanne Prinsloo" wrote:
> Hallo Friende
>
> My naam is Thinus en ek is 13 jaar oud.
> Ek sal dit regtig baie wardeer as iemand my ouderdom of ouer met my sal wil
> komunikeer.
>
> Groete Thinus
>
Thinus,

Ek is nie jou ouderdom nie, glo my, ek is lankal daar verby.
Dit is baie oulik dat jy graag met ander mense wil kommunikeer.
Ek wil jou net vra om baie versigtig te wees. As jy bietjie op hierdie
nuus groep rondkyk sal jy sien dat hier ook mense is wie se varkies
lankal nie meer op hok is nie. Party van hulle het sommer die lewe
begin sonder genoeg varkies... Ongelukkg is daar is baie mense
in die wereld wat daarop uit is om andere uit te buit of te gebruik.
Veral onskukdige jong mense. Jy het sekerlik al daarvan gehoor.
Dit is natuurlik baie moontlik dat jy iemand vind wat lekker met jou
kan gesels en dat niks gevaarliks verloop nie. Wees asseblief
baie versigtig. Moet nooit NOOIT sonder jou ouers of n betoubare
volwassene iemand persoonlik gaan ontmoet wie jy op die net
ontmoet het nie. Ek hoop dit gaan goed met jou soeke,

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Langenhoven
Volgende onderwerp: Re: SA musiek - tweedeklas, onoorspronklik? My agterkwart.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 12:25:13 MGT 2024