| edelvalk [boodskap #148490] |
Sa., 05 Julie 2025 08:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Edelvalk.
edelvalk
Afbreking: e•del•valk
Samestelling: edel + valk
Selfstandige naamwoord: edelvalk
Meervoud: edelvalke
Verkleinwoord: edelvalkie
Meervoud van verkleining: edelvalkies
Betekenis:
• 'n Roofvoël in die familie Falconidae, 'n standvoël in Suider-Afrika, Falco biarmicus.
Gebruik:
• Die edelvalk is 'n groot valk met 'n blougrys of bruingrys rug, ongeveer 43–50 cm lank en 'n vlerkspan van 95–105 cm.
Hiperoniem:
• valk
Vertaling:
Engels: lanner falcon
Nederlands: lannervalk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|