| standvoël [boodskap #148491] |
Sa., 05 Julie 2025 08:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26597 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
standvoël
Afbreking: stand•vo•ël
Samestelling: stand + voël
Selfstandige naamwoord: standvoël
Meervoud: standvoëls
Verkleinwoord: standvoëltjie
Meervoud van verkleining: standvoëltjies
Betekenis:
• 'n Voël wat die hele jaar op een plek deurbring.
Gebruik:
• Die swaeltjie is 'n trekvoël, maar die mossie is 'n standvoël wat die hele jaar in sy broeigebied deurbring.
Antoniem:
• trekvoël
Vertaling:
Engels: sedentary bird, resident bird, non-migratory bird
Nederlands: standvogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 23 September 2026 06:23] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|