| Stille Nag [boodskap #19648] |
Ma., 21 Desember 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
STILLE NAG
Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!
Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend’lik lag,
liefde teer uit u god’like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille Nag [boodskap #37933 is 'n antwoord op boodskap #19648] |
Wo., 20 Desember 2000 17:33   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Paul Williams wrote:
>> STILLE NAG
>>
>> Stille nag, heilige nag.
>> Alles rus, eensaam wag
>> slegs Maria, geseënde vrou,
>> by haar kindjie met Josef so trou;
>> Soete, hemelse rus!
>> Soete, hemelse rus!
>>
>
> An Afrikaaner version of 'Silent Night' ?
>
>
Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille Nag [boodskap #37989 is 'n antwoord op boodskap #37935] |
So., 24 Desember 2000 17:39  |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
|
Volle Lid |
|
|
Dude ... not "Afrikaaner". "Afrikaans". And the word you used, when used in
its correct context, is "Afrikaner".
"Paul Williams" skryf in boodskap news:B666B29C.7079%paul.williams49@virgin.net...
>>
>> Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Can I understand most of it ? Er .. its a bit slow going, but I can muddle
> thru ...
>
> Paul
>
|
|
|
|