| lughartig [boodskap #147855] |
Di., 29 April 2025 14:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lughartig
Afbreking: lug•har•tig
Samestelling: lug + hart + -ig
Byvoeglike naamwoord: lughartig
Vergrotende trap: lughartiger
Oortreffende trap: lughartigste
Attributief: lughartige
Partitief: lughartigs
Betekenis:
• Wat vrolik, sorgeloos of amusant van aard is.
Gebruik:
• Die rolprent is gevul met ernstige sowel as die lughartige momente.
Wisselvorm:
• lighartig
Sinoniem:
• gemoedelik
• gesellig
• jolig
• kommerloos
• onbesorg
• ongeërg
• opgeruimd
• opgewek
• plesierig
• sorgeloos
• sorgvry
• vrolik
Antoniem:
• ernstig
• gewigtig
Afgelei:
• lughartigheid
Vertaling:
Engels: light-hearted, happy-go-lucky
Nederlands: luchthartig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|