Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalriglyn
taalriglyn [boodskap #147810] Wo., 23 April 2025 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
taalriglyn
Afbreking: taal•rig•lyn
Samestelling: taal + riglyn


Selfstandige naamwoord: taalriglyn
Meervoud: taalriglyne

Betekenis:
• 'n Reël of aanbevelings van hoe om 'n taal korrek te gebruik.

Gebruik:
• Daar word van studente verwag om aan die universiteit se taalriglyne te voldoen.

Vertaling:
Engels: language guideline
Nederlands: taalrichtlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrywe
Volgende onderwerp: geboortemerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 08:53:28 UTC 2026