Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intimidasie
intimidasie [boodskap #147145] So., 08 Desember 2024 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
intimidasie
Afbreking: in•ti•mi•da•sie
Samestelling: intimideer + -asie


Selfstandige naamwoord: intimidasie
Meervoud: intimidasies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van intimideer (om mense se gedrag te beïnvloed deur hulle bang te maak).

Gebruik:
• Geweld en intimidasie is nooit die oplossing nie.

Sinoniem:
• afknouing
• bangmakery
• dreigement
• terreur

Vertaling:
Engels: intimidation
Nederlands: intimidatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbehoorlik
Volgende onderwerp: likwidateur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 17:25:52 UTC 2026