Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » politiekery
politiekery [boodskap #147100] Ma., 02 Desember 2024 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
politiekery
Afbreking: po•li•tie•ke•ry
Samestelling: politiek + -ery


Selfstandige naamwoord: politiekery
Meervoud: politiekerye

Betekenis:
• Politieke bedrywighede.

Gebruik:
• Skuif tog die politiekery opsy.

Vertaling:
Engels: politicking
Nederlands: politieke activiteiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenreaksie
Volgende onderwerp: spekulasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 05:05:48 UTC 2026