| Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19147] |
Do., 12 November 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Nov 1998 00:22:24 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|Amerikaanse vriende het by my rooibostee leer ken, en hul voorraad is nou
|op. Hulle woon in Purcellville, Virginia, 'n uur per motor Wes van
|Washington DC waar hulle dikwels kom.
|
|Weet iemand van 'n plek in Washington of omstreke wat SA produkte soos
|rooibostee verkoop?
|
|Of 'n posbestellingsdiens wat in die VSA sulke produkte lewer?
|
Ons het die volgende een die goedkoopste gevind:
PROTEA IMPORTS
60 COLUMBIA WAY #300
MARKHAM, ONTARIO, L3R 0C9
TEL: (905) 470-9558 FAX: (905) 886-8597
TOLL FREE: 1 800 804-2285
E-Mail: pro...@ibm.net
http://www.worldec.com/protea/html/
Hulle stuur 'n pamflet uit met al hulle produkte en pryse, maar
deesdae kan 'n mens ook direk by hulle op die Internet bestel.
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rooibostee in Virginia [boodskap #19178 is 'n antwoord op boodskap #19147] |
Vr., 13 November 1998 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On 13 Nov 1998 02:46:37 GMT, "ekspat" wrote:
|Hulle kan die konsulaat in DC bel en hulle vra, daar is heelwat winkels in
|Virginia (die voorstede na aan DC) wat roobos verkoop. Daar is ook n
|posbesteldiens genaamd Cappies. Ek weet nie of Cappies nog bestaan nie,
|maar hulle kan Juluka bel (n Suid-Afrikaanse koerantjie uitgegee deur mense
|in DC), Cappies het dikwels in Juluka geadverteer.
|
Die uitgewer van Juluka, Cliff Matheson, kan gekontak word by:
"Clifford M. Matheson"
Johan
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
|
|
|
|