Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA's IN USA
SA's IN USA [boodskap #18396] |
Mon, 19 October 1998 00:00  |
Sarel Roeloffze
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?
Dankie
Sarel
|
|
|
|
|
Re: SA's IN USA [boodskap #18706 is 'n antwoord op boodskap #18396] |
Thu, 29 October 1998 00:00  |
Pierre Conradie
Boodskappe: 11 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek en my gesin is in Charlotte NC. Ek sou bitter graag in SA wou bly, ek is
nie in die VSA omdat ek nie hier wil wees nie, ons is hier omdat ons nie in
SA langer kon bly nie. Ek het nooit gevra vir die nuwe SA nie, dus het ek
geen gewetenswroeging om dit te verlaat nie. Ek het wel 'n probleem met
mense wat daarvoor gestem het - almal in die gemors gedompel het - en toe
die land verlaat het.
Henry van Zyl wrote in message
...
> Hoekom?
>
> Henry in Pennsylvania, wat in elk geval al heelwat hier geskryf het.
> Baie min oor politiek of sulke twak, maar darem.
>
> Sarel wrote:
>
>> Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?
>>
>> Dankie
>> Sarel
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 08:22:29 UTC 2025
|