|
|
|
|
|
|
| Re: SA's IN USA [boodskap #18706 is 'n antwoord op boodskap #18396] |
Do., 29 Oktober 1998 00:00  |
Pierre Conradie
Boodskappe: 11 Geregistreer: Oktober 1998
|
Junior Lid |
|
|
Ek en my gesin is in Charlotte NC. Ek sou bitter graag in SA wou bly, ek is
nie in die VSA omdat ek nie hier wil wees nie, ons is hier omdat ons nie in
SA langer kon bly nie. Ek het nooit gevra vir die nuwe SA nie, dus het ek
geen gewetenswroeging om dit te verlaat nie. Ek het wel 'n probleem met
mense wat daarvoor gestem het - almal in die gemors gedompel het - en toe
die land verlaat het.
Henry van Zyl wrote in message
...
> Hoekom?
>
> Henry in Pennsylvania, wat in elk geval al heelwat hier geskryf het.
> Baie min oor politiek of sulke twak, maar darem.
>
> Sarel wrote:
>
>> Kan al die Suid -Afrikaners in USA bietjie van hulle laat hoor?
>>
>> Dankie
>> Sarel
>
|
|
|
|