Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eeufees
eeufees [boodskap #144485] Do., 25 Januarie 2024 17:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
eeufees
Afbreking: eeu•fees
Samestelling: eeu + fees


Selfstandige naamwoord: eeufees
Meervoud: eeufeeste

Betekenis:
• 'n Feestelike geleentheid om die honderdjarige bestaan van iets te vier.

Gebruik:
• Die skool het sy eeufees in 2020 gevier.

Afgelei:
• eeufeeskomitee
• eeufeesviering
• halfeeufees
• kwarteeufees

Vertaling:
Engels: centenary
Nederlands: eeuwfeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geesdodend
Volgende onderwerp: onpretensieus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 09:40:28 UTC 2026