| Nuwe SA paspoort [boodskap #17741] |
Ma., 21 September 1998 00:00  |
Theo de Jager
Boodskappe: 3 Geregistreer: April 1998
|
Junior Lid |
|
|
Hallo daar almal,
Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?
Dankie,
Theo
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe SA paspoort [boodskap #17859 is 'n antwoord op boodskap #17741] |
Vr., 25 September 1998 00:00  |
Edwin
Boodskappe: 16 Geregistreer: Desember 1997
|
Junior Lid |
|
|
Ja-nee, ek wag nou al 4 maande, my vrou moes maar sonder my vertrek... :(
Colin wrote in message ...
> Ja ou pel, jy gaan moet wikkel. Jy moet onthou dat die nuwe Suid Afrika geld
> nie meer net in Suid Afrika nie.
> Ek het in London so 4 maande gewag vir my paspoort.
> Maak maar asof jy iemand belankriks in binnelandse sake ken - miskien help
> dit!
>
> Groete
>
> Colin
>
>
>
> Lodewicus Theodorus De Jager wrote in message ...
>> Hallo daar almal,
>>
>> Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
>> Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
>> ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?
>>
>> Dankie,
>>
>> Theo
>>
>
|
|
|
|