| Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2615] |
Ma., 29 September 2003 17:58  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou was vir
'n foto nie .... hehehe :-)
--
"DD" skryf in boodskap news:gmgenv0qtv8jref223veq5a9982b55ph7f@4ax.com...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2639 is 'n antwoord op boodskap #2632] |
Di., 30 September 2003 20:19  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Sep 2003 20:10:21 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:40jjnvsqovn7nslknn57488dd69sp5fjdt@4ax.com...
>> On Mon, 29 Sep 2003 19:58:50 +0200, "Tobie" wrote:
>>
>>> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
>>> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou
> was vir
>>> 'n foto nie .... hehehe :-)
>>
>> Dankie; en vergeet dit Tobias, dat ek weer
>> jou kunstalent gaan beproef:-)))
>>
>> DD
>>
>
> Maar vertel dan vir ons ook van Tobie se kuns talent....
>
> Lorinda
>
ek het 'n foto van 'n cowboy op die groep geplaas.
Tobie, 'n 'n onkeerbare kreatiewe bui,
verbeter toe op my kreatixiteit,
deur toe 'n 3" tot 4" demonstrasie daarop te doen.
Miskien, as ek daaraan terugdink, is dit hy
wat ons spam met 'enlargment' ads:-)
DD
ek het nou gesoek na die oorspronklike
maar het dit blykbaar nie meer nie,
tensy ek CD's wil deursoek.
|
|
|
|