Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorlid
koorlid [boodskap #143120] So., 10 September 2023 06:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koorlid
Afbreking: koor•lid
Samestelling: koor + lid


Selfstandige naamwoord: koorlid
Meervoud: koorlede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n koor. Persoon wat in 'n sanggroep sing.

Gebruik:
• Watter koorlid sing so vals?

Sinoniem:
• koorsanger
• medesinger

Vertaling:
Engels: choriste
Nederlands: koorlid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoeksteen
Volgende onderwerp: bonatuurlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 09 14:45:21 UTC 2026