Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belangrikheid
belangrikheid [boodskap #142734] Sa., 29 Julie 2023 09:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
belangrikheid
Afbreking: be•lang•rik•heid
Samestelling: belangrik + -heid


Selfstandige naamwoord: belangrikheid
Meervoud: belangrikhede

Betekenis:
• Die toestand van belangrik wees.

Gebruik:
• Moenie die belangrikheid van die saak onderskat nie.

Sinoniem:
• meriete
• noemenswaardigheid
• omvangrykheid
• vernaamheid
• waarde

Antoniem:
• onbelangrikheid

Vertaling:
Engels: importance, importantness
Nederlands: belangrijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kritiseer
Volgende onderwerp: hierby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 18:21:14 UTC 2026