Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varaan
varaan [boodskap #142623] Wo., 19 Julie 2023 11:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
varaan
Afbreking: va•raan


Selfstandige naamwoord: varaan
Meervoud: varane

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Groot tropiese akkedis in die likkewaanfamilie Varanidae.

Gebruik:
• Die varaan is inheems aan Afrika, Asië en Oseanië.

Sinoniem:
• likkewaan

Vertaling:
Engels: varan, monitor lizard
Nederlands: varaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Lesotho
Volgende onderwerp: bontkwagga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 14:21:23 UTC 2026