| Rugby (Vir Lou) [boodskap #17046] |
Ma., 24 Augustus 1998 00:00 |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: Mei 1998
|
Senior Lid |
|
|
Lou,
ek lag vir die ouens hier. Dis doodstil oor die rugby-net 'n vinnige
nuusbulletin en toe niks verder.
Ek dink hulle is in 'denial'!
(Dit gaan seker maar dieselfde in SA oor die krieket!)
nomad@rest.oasis
|
|
|
|
| Re: Rugby (Vir Lou) [boodskap #17047 is 'n antwoord op boodskap #17046] |
Ma., 24 Augustus 1998 00:00  |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: Desember 1997
|
Senior Lid |
|
|
nomad wrote:
>
> Lou,
>
> ek lag vir die ouens hier. Dis doodstil oor die rugby-net 'n vinnige
> nuusbulletin en toe niks verder.
>
> Ek dink hulle is in 'denial'!
>
> (Dit gaan seker maar dieselfde in SA oor die krieket!)
>
> nomad@rest.oasis
Ja swaer .
Cheers
Lou
|
|
|
|