Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stetoskoop
stetoskoop [boodskap #139615] Do., 30 Junie 2022 10:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26410
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Stetoskoop.
'n Stetoskoop.
stetoskoop
Afbreking: ste•to•skoop


Selfstandige naamwoord: stetoskoop
Meervoud: stetoskope

Betekenis:
• Mediese instrument om na hartklop, asemhaling of ander geluide binne die liggaam te luister.

Gebruik:
• Die dokter druk sy stetoskoop teen die pasiënt se bors en vra hom om diep asem te haal.

Sinoniem:
• hoorbuis
• gehoorpyp

Vertaling:
Engels: stethoscope
Nederlands: stethoscoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reëlmaat
Volgende onderwerp: chronometer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 12:52:05 UTC 2026