| vloeidiagram [boodskap #139375] |
So., 08 Mei 2022 19:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Eenvoudige vloeidiagram.
vloeidiagram
Afbreking: vloei•di•a•gram
Samestelling: vloei + diagram
Selfstandige naamwoord: vloeidiagram
Meervoud: vloeidiagramme
Verkleinwoord: vloeidiagrampie
Meervoud van verkleining: vloeidiagrampies
Betekenis:
• Visuele voorstelling wat die opeenvolging van stappe of prosesse aandui.
Gebruik:
• Die produksie van die vliegtuig word op 'n vloeidiagram uiteengesit, wat al die vervaardigingstappe aandui.
Sinoniem:
• vloeikaart
Afgelei:
• datavloeidiagram
Vertaling:
Engels: flow diagram, flow chart
Nederlands: vloeidiagram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|