Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asemhalingsorgaan
asemhalingsorgaan [boodskap #138866] So., 06 Februarie 2022 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
asemhalingsorgaan
Afbreking: a•sem•ha•lings•or•gaan
Samestelling: asemhaling + -s- + orgaan


Selfstandige naamwoord: asemhalingsorgaan
Meervoud: asemhalingsorgane

Betekenis:
• Orgaan wat suurstof in die liggaam opneem en koolstofdioksied afskei.

Gebruik:
• Spinnekoppe het 'n boeklong wat as asemhalingsorgaan dien.

Hiponiem:
• kieu
• long

Vertaling:
Engels: respiratory system, ventilatory apparatus
Nederlands: ademhalingsorgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aromaties
Volgende onderwerp: assuransie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 22:40:05 UTC 2026