Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » marmot
marmot [boodskap #138478] Do, 25 November 2021 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Marmotte
Marmotte
marmot
Afbreking: mar•mot


Selfstandige naamwoord: marmot
Meervoud: marmotte
Verkleinwoord: marmotjie
Meervoud van verkleining: marmotjies

Betekenis:
• Stertlose knaagdier met kort ore, groter as 'n hamster, wat dikwels as troeteldier aangehou word (genus Cavia).

Gebruik:
• Met goeie eetgewoontes en versorging kan 'n marmot tot 8 jaar oud word.

Sinoniem:
• malmokkie

Vertaling:
Engels: guinea‐pig
Nederlands: guinees biggetje, cavia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tasbaar
Volgende onderwerp: aangluur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 11:08:03 MGT 2024