Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knuppel
knuppel [boodskap #138411] So., 14 November 2021 10:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Knuppel.
'n Knuppel.
knuppel
Afbreking: knup•pel


Selfstandige naamwoord: knuppel
Meervoud: knuppels
Verkleinwoord: knuppeltjie
Meervoud van verkleining: knuppeltjies

Betekenis:
• 'n Kort, dik stok, hoofsaaklik bedoel vir die toedien van lyfstraf.

Gebruik:
• Die polisie het die skare met knuppels uitmekaar gejaag.

Spreekwoord:
• 'n Knuppel in die hoenderhok gooi. ['n Opskudding veroorsaak.]

Afgelei:
• knuppelaanval
• knuppeldik
• knuppelpad
• knuppelrym
• knuppelvers

Vertaling:
Engels: baton, club, bludgeon, niblick
Nederlands: knuppel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbarig
Volgende onderwerp: koploos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 16:50:45 UTC 2026