Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magma
magma [boodskap #138226] Sa., 16 Oktober 2021 07:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26676
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Magma onder die aarde se oppervlak.
Magma onder die aarde se oppervlak.
magma
Afbreking: mag•ma


Selfstandige naamwoord: magma
Meervoud: –

Betekenis:
• Gesmelte rots binne-in die aarde.

Gebruik:
• Sodra die magma deur die aarde se oppervlak breek, word dit lawa genoem.

Afgelei:
• magmakamer
• magmaties

Vertaling:
Engels: magma
Nederlands: magma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boaan
Volgende onderwerp: lawa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 29 14:23:36 UTC 2026