Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrywig
bedrywig [boodskap #138153] Do., 07 Oktober 2021 11:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bedrywig
Afbreking: be•dry•wig


Byvoeglike naamwoord: bedrywig
Vergrotende trap: bedrywiger
Oortreffende trap: bedrywigste
Attributief: bedrywige

Betekenis:
• Wat baie besig en aan die gang is.

Gebruik:
• Die dorp is altyd bedrywig op 'n Saterdag.

Sinoniem:
• aktief
• besig
• dol
• druk
• flink
• fluks
• hardwerkend
• industrieus
• koorsagtig
• roerig
• vlytig
• werklustig
• werksaam
• woelig
• ywerig

Antoniem:
• ledig

Afgelei:
• bedrywigheid

Vertaling:
Engels: busy, active, industrious
Nederlands: bedrijvig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordvorming
Volgende onderwerp: digkuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 09 12:34:08 UTC 2026