Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwaak
ontwaak [boodskap #138119] So., 03 Oktober 2021 08:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26484
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ontwaak
Afbreking: ont•waak
Samestelling: ont- + waak


Werkwoord: ontwaak
Verlede tyd: het ontwaak
Teenwoordige deelwoord: ontwakend, ontwakende
Verlede deelwoord: ontwaakte

Betekenis:
• Om wakker te word; uit die slaap tot volle bewussyn terugkeer.

Gebruik:
• Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. [Efesiërs 5:14]

Sinoniem:
• opstaan
• opwek
• wek

Antoniem:
• insluimer

Afgelei:
• ontwaking

Vertaling:
Engels: to wake up, awaken
Nederlands: ontwaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 09:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: skaapskêr
Volgende onderwerp: treffend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 14 16:49:34 UTC 2026