Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yahoo van lyn af????!!!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DD se weird roomys [boodskap #2024 is 'n antwoord op boodskap #2020] |
Fri, 15 August 2003 01:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Neee... vroumens!!! Dit was net bietjie windgat manier
> van skryf omdat hier niemand was nie en ek moes julle
> in beweging skok!:-)))
LOLOL!!!! Dit het gewerk!! :-)))
> Net 'n spelfoutjie gewees. Eintlik was dit vla op die roomys.
> Miskien is ek bietjie sjokolade verslaaf, want ek eet
> Mint Chocolate roomys, en dan strooi ek somtyds nog
> Milo ook daaroor:-)
Aaaai durno...aaai jus dunno...
:-)))
Die Meksikane hier is baie lief vir Milo. Ek sien dit altyd by die
Meksikaanse afdeling in ons supermarkte. Vla is natuurlik iets wat
mens nie eintlik hier in Amerika ken nie. Mens kan dit wel koop, en
dis algemeen beskikbaar, maar dis mos 'n Engelse ding daai! :-)
Was dit Ultra Mel of so iets daar in SA? Ek onthou destyds toe die
kitsvla in kartonne uitgekom het met 'n lang rakleeftyd. Dit was nou
lekker!! :-)
> Jy weet mos die rissies en blatjang was op die skaaprib:-)
Nee, hoe sal ek dan nou weet? :-)) Ek neem NIKS vanselfsprekend aan
nie - NIKS! :-)))
> Van wanneer af kan 'n man 'n resep weergee?
LOL! Wel, tradisioneel is mans die beste kokke in die wereld, so
julle kan nie te sleg wees nie? :-))
Escoffier is my allergunsteling kok van alle tye! Hy was bekend veral
vir sy Pêche Melba en tournedos Rossini.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:16 UTC 2025
|