Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lisensieer
lisensieer [boodskap #136254] So., 11 April 2021 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26995
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lisensieer
Afbreking: li•sen•si•eer


Werkwoord: lisensieer
Verlede tyd: het gelisensieer
Verlede deelwoord: gelisensieerd, gelisensieerde

Betekenis:
• Om 'n lisensie toe te ken of te bekom.

Gebruik:
• Jy kan jou vuurwapen by 'n polisiestasie lisensieer.
• Het jy jou motor gelisensieer?

Afgelei:
• lisensiëring

Vertaling:
Engels: to license
Nederlands: licentiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 29 Oktober 2026 19:40]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: lisensie
Volgende onderwerp: intertekstualiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 31 23:45:11 UTC 2026