Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kokketiel
kokketiel [boodskap #135848] Sa, 06 Maart 2021 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kokketiel se kuif dui sy gemoedstemming aan.
'n Kokketiel se kuif dui sy gemoedstemming aan.
kokketiel
Afbreking: kok•ke•tiel


Selfstandige naamwoord: kokketiel
Meervoud: kokketiel
Verkleinwoord: kokketiel
Meervoud van verkleining: kokketiel

Betekenis:
• 'n Voël van die kaketoe-familie, inheems aan Australië, wat dikwels as troeteldier aangehou word.

Gebruik:
• 'n 'Kokketiel benodig gereelde aandag van sy eienaar en 'n gebalanseerde dieet wat nie net uit sade bestaan nie.

Afgelei:
• kokketielmannetjie
• kokketielwyfie

Spelfout:
• koketiel

Vertaling:
Engels: cockatiel
Nederlands: valkparkiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tipografie
Volgende onderwerp: kelnerin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:27:12 MGT 2024