|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1803 is 'n antwoord op boodskap #1799] |
Ma., 04 Augustus 2003 20:46  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nee, geen geheime. Dit is wel 'n Jeugberaad wat ek gaan bywoon Saterdag:
As jy belangstel hier is dit.
http://www.boer.co.za/beraad/beraad%202003.htm
Fleur sal maar die naweek op die plaas moet deurbring. Dis al waar ek hom
kan los. Ek gaan hom nie vir 'n waweek toegesluit in die woonstel los nie..
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ec21e_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmfk8$hff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
>> verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
>>
>
> Jy het GEHEIME? Van ons?? Wat jou deur dik en dun bystaan? :-)) Het dit iets
> met Speedy te doen?
>
> Waaroor gaan die Jeugberaad? Waar gaan jy vir Fleur los?
>
> Lorinda
>
|
|
|
|