Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lojaliteit
lojaliteit [boodskap #134544] Do., 12 November 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lojaliteit
Afbreking: lo•ja•li•teit


Selfstandige naamwoord: lojaliteit
Meervoud: lojaliteite

Betekenis:
• Die toestand van lojaal en getrou wees.

Gebruik:
• Ek het geen twyfel oor sy lojaliteit nie.

Vertaling:
Engels: loyalty, allegiance
Nederlands: loyaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breedsprakigheid
Volgende onderwerp: Israeli
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 09 04:17:58 UTC 2026