Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oprit
oprit [boodskap #134098] Do., 15 Oktober 2020 10:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27051
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oprit
Afbreking: op•rit
Samestelling: op + rit


Selfstandige naamwoord: oprit
Meervoud: opritte
Verkleinwoord: opritjie
Meervoud van verkleining: opritjies

Betekenis:
• 'n Pad wat by 'n groter pad aansluit.
• 'n Pad wat van die straat na 'n erf of huis lei.

Gebruik:
• Hy kies die verkeerde oprit en beland op die N1 na Pretoria.
• As jou kar nie olie lek nie, kan jy op die oprit parkeer.

Sinoniem:
• ingang
• inrit
• oploop
• oprylaan

Antoniem:
• afrit

Vertaling:
Engels: entrance ramp, access ramp, driveway
Nederlands: oprijlaan, oprit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantegroei
Volgende onderwerp: pionier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 07 07:52:53 UTC 2026