| aanmoedig [boodskap #133974] |
Ma., 05 Oktober 2020 20:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26777 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aanmoedig
Afbreking: aan•moe•dig
Samestelling: aan + moedig
Werkwoord: moedig aan, aanmoedig
Verlede tyd: het aangemoedig
Teenwoordige deelwoord: aanmoedigend, aanmoedigende
Verlede deelwoord: aangemoedigde
Betekenis:
• Om iemand moed in te praat; aan te spoor.
Gebruik:
• Die dominee moedig almal aan om Sondag na die diens te kom.
Sinoniem:
• aanspoor
• aanpor
• bemoedig
Antoniem:
• ontmoedig
Afgelei:
• aanmoediger
• aanmoediging
Vertaling:
Engels: to encourage
Nederlands: aanmoedigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 04 Oktober 2026 17:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|