| HELLP!!!! [boodskap #1642] |
Di., 29 Julie 2003 20:13  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD, Katryn, sy het my alweer geantwoord op SCSAA...... ! Waarom?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: HELLP!!!! [boodskap #1721 is 'n antwoord op boodskap #1714] |
Do., 31 Julie 2003 18:36  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:bgbmbo$s03$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Lorinda"
> : Tobie ek moet ook bieg dat ek 'n fout gemaak het gister en 'n pos vir jou
> : oorkant toe gestuur het (soos ek gese het Katryn het jou pos vir my gestuur,
> : toe antoord ek jou en stuur dit verkeerde plek toe).
> ---
> ek verstaan nie verkeerde plek
> ---
> Ek het dit
> : gekanselleer, maar dit was nie oral weg nie want
> Katryn het dit tog gesien.
> ---
> waar het dit 'oral' na toe gestuur? nergens sien
> ek iets vir
> my op die ander Afr. ng nie :-(
> ---
> : Nou wil ek net weet, het jy dit daar gesien?
> ---
> Wat? Waar?
> ---
> Ek wil jou ook waarsku, as
> : hulle vrae begin vra....:-)
> ---
> jong nou maak jy my nuuskierig.
> wat se vrae en waaroor?
Ek is bly om jou te sien! Ek het net begin dink die Ridder met Macaw het
verdwyn... As jy die boodksap nie gesien het nie beteken dit dit was
gekaneller op party bedieners. Die "Verkeerde plek", is SCSAA Tobie:-) Dit
was niks besonders nie, dit maar net die boodskap waarin ek na Angola verwys
het, en die feit dat ek nie jou boodskappe kon sien nie ens. Dis net dat as
mense daar dit wel gesien het, sou hulle wou weet waarop ek antwoord, wat ek
bedoel, ens. ens.
Lorinda
|
|
|
|