|
|
|
|
|
|
| Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13864 is 'n antwoord op boodskap #13837] |
Vr., 17 April 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ek het in Horison en Discovery gewoon, maar het lank terug vlerk gesleep by
'n meisie, Marina van Zyl, wat daar was.
--
Net Nico ...
Reuben Aldum wrote in article
...
| Kobus Sanderberg en Nelus Niemandt was predikante toe ons daar was.
| Ek ken die van der Merwes en Fick-gesinne. Baie van die name en vanne
| het ek nou al vergeet. Waar het jy eers gewoon?
|
| Groete uit Oz
| Willemien
|
|
|
|
|