Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » netpens
netpens [boodskap #133367] So., 06 September 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
m. slukderm; v. grootpens; n. netpens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
m. slukderm; v. grootpens; n. netpens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
netpens
Afbreking: net•pens
Samestelling: net + pens


Selfstandige naamwoord: netpens
Meervoud: netpense
Verkleinwoord: netpensie
Meervoud van verkleining: netpensies

Betekenis:
• Die tweede maag van 'n herkouer, soos 'n bees, wat vier mae het.

Gebruik:
• Die voedsel word in die grootpens en netpens geberg en rondgemaal.

Sinoniem:
• kleinpensie
• netmaag
• retikulum
• ruitjiespens

Vertaling:
Engels: honeycomb bag, second stomach, reticulum
Nederlands: netmaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 19 Augustus 2026 10:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: glaskas
Volgende onderwerp: ruitjiespens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 12:45:56 UTC 2026