Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noniljard
noniljard [boodskap #133182] Wo., 26 Augustus 2020 16:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26131
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
noniljard
Afbreking: no•nil•jard


Hooftelwoord: noniljard

Betekenis:
• 10 tot die mag 57; 'n duisend noniljoen.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n noniljard kilometer van die aarde af?

Verwant:
• noniljardste

Vertaling:
Engels: octodecillion
Nederlands: noniljard


Selfstandige naamwoord: noniljard
Meervoud: noniljarde

Betekenis:
• Die getal 1057.

Gebruik:
• 'n Noniljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: octodecillion
Nederlands: noniljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 14 Augustus 2026 06:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: noniljoen
Volgende onderwerp: desiljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 13:20:53 UTC 2026