| Re: Resepte [boodskap #1573] |
Ma., 28 Julie 2003 22:49  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.
Ek is een van daai mense wat maar goed saamgooi, so my slaaie is nooit twee
keer dieselfde nie:-). Ek gebruik baie Feta kaas in slaai (gewoonte in
Griekeland aangeleer) en gebruik meesal olyfolie en suurlemoen vir 'n
dressing (oor dieselfde rede). Ek hou van tuna saam met sundried tamaties,
olywe, roasted peppers en 'n klein hoeveelheid aartappels.....
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Resepte [boodskap #1586 is 'n antwoord op boodskap #1573] |
Ma., 28 Julie 2003 23:27   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vandag 'n lekker slaai gemaak, ek het dit uit 'n Suid AFrikaans
kookboek gekry!!
Tis een nuut Afrikaans resep.
Neem 4 soet aartappels, sny hulle in stukkies.
gooi knoffelpoeier in.
gooi olyfolie in en 'n bietjie sout en peper, naar jou smaak
Neem 2 venkelknolle in stukkies en sit dit vir so 5 minute in die
magnetron/mikrogolfoond op vol.
Rasper 2 wortels, ek het gerasperde wortel gekoop :-)
gooi dit by die goeters en meng goed.
Sit dit vir so 10 minute onder die grill.
As dit klaar is, gooi 'n bietjie balsamico-asyn oor en laat afkoel.
Ek het dit geeet met Kip Siam, dis Thais, van meneer Knorr, hulle die ook
Suid-Afrikaanse kip palava verkoop :-)
Maar saak is, die salade was baie baie lekker!!
GrRico
"Katryn" skryf in boodskap news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.
>
|
|
|
|
| Re: Resepte [boodskap #1587 is 'n antwoord op boodskap #1586] |
Ma., 28 Julie 2003 23:37   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
baai de weej
Ek het net die helfte geneem.
"Rico" skryf in boodskap news:3f25b167$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het vandag 'n lekker slaai gemaak, ek het dit uit 'n Suid AFrikaans
> kookboek gekry!!
>
> Tis een nuut Afrikaans resep.
>
> Neem 4 soet aartappels, sny hulle in stukkies.
> gooi knoffelpoeier in.
> gooi olyfolie in en 'n bietjie sout en peper, naar jou smaak
> Neem 2 venkelknolle in stukkies en sit dit vir so 5 minute in die
> magnetron/mikrogolfoond op vol.
> Rasper 2 wortels, ek het gerasperde wortel gekoop :-)
> gooi dit by die goeters en meng goed.
> Sit dit vir so 10 minute onder die grill.
>
> As dit klaar is, gooi 'n bietjie balsamico-asyn oor en laat afkoel.
>
> Ek het dit geeet met Kip Siam, dis Thais, van meneer Knorr, hulle die ook
> Suid-Afrikaanse kip palava verkoop :-)
>
> Maar saak is, die salade was baie baie lekker!!
>
> GrRico
> "Katryn" wrote in message
> news:9b9bivsr71vmss5pgjqpagm55jtp6o3mtk@4ax.com...
>> Lorinda, het jy dalk 'n lekker tuna slaai resep? Of enige ander
>> slaaie? Ek is al so moeg vir my eie resepte.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Resepte [boodskap #1705 is 'n antwoord op boodskap #1573] |
Wo., 30 Julie 2003 19:32  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:vh6givg3sqihuc6b09p84dg7akh2jnas1i@4ax.com...
>
> (LOL! Laat my nou dink aan daardie snert wat
> Suidwester kwytgeraak het oor die Iere - ek het omtrent my asem
> opgehou vir jou) :-)))
Ja, ek moet erken ek sou op daardie oomblik nogal een van die messe of byle
kon gebruik...:-))
Lorinda
|
|
|
|