Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan aan hier
Wat gaan aan hier [boodskap #1554] |
Mon, 28 July 2003 12:44  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
Dit is heeltemal deur mekaar.
Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.
Ek begin opnuut!!!
En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
GrRico
|
|
|
|
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1556 is 'n antwoord op boodskap #1555] |
Mon, 28 July 2003 15:23   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f253890$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f251aa6$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek kan nog steeds al die beriggies nie meer volg nie.
>> Dit is heeltemal deur mekaar.
>>
>> Katryn se beriggies is nie meer available nie????????
>> Van Lorinda is alles heeltemal 'n groot mess :-)
>>
>> Ek traai dit almal te lees, maar vat dit almal nie meer nie.
>>
>> Ek begin opnuut!!!
>>
>> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
>> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> GrRico
>>
>
> Ek, 'n mess??? Ek was nog nooit in my lewe so beledig nie:-)). Het jy darem
> ons antwoorde op jou euthansia pos gesien?
>
> Lorinda
>
Ek het nie gese jy's 'n mess nie!!!!!!!!!!!!!!
Jou pos is 'n mess.
Al die berigte het deurmekaar gekom en Katryn word nie meer toegelaat op my
server nie.
Wat het julle gedoen??????????????????
Oukai ek vra verskoning ek is baie besig gewees die naweek en moet nou weer
vinnig aangaan, want die daie is kort vir my.
More gaan ek lig en rus in die hospitaal en ek hoop oor twee weke weer hier
te wees en dan maak ek 'n restart op hierdie groep!!!
Wel ek hoop twee weke, maar ek sal moet gaan en wag wat die reslutate gaan
wees.
Ek het nou vandag die berigte oor euthanasie gelees, maar nie tyd om te
antwoord nie, ek moet daaroor denk.
Dis wel so, 'n ondersoek het uitgewys dat familie en vriende van oorlede
mense deur euthanasie vinniger met die dood klaarkom as mense die hulle
familie of vriend sien doodgaan in pyn en angs.
Ek is jammer baie mense dink nie genuanseer oor euthanasie nie, hulle dink
jy gaan dokter toe en hy gee jou 'n injektie en jy is dood.
So werk dit nie!!! Daar is oorleg met jou en 2!!!!!!! dokters en ook jou
familie word gehoor.
As mense nie meer aanspreekbaar is nie, gaan dit in oorleg met die familie,
maar dan is dit meer 'n saak van vandag sterwe in plaas van more.
Oorens daar is ook soiets as versterwe, mense kry dan nie meer kos of water
nie, ook nie 'n drip nie.
Glo my daar is altyd sprake van respek vir die mens!!!!
GrRico
GrRico
>
|
|
|
|
|
|
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1571 is 'n antwoord op boodskap #1565] |
Mon, 28 July 2003 22:44   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:q09bivk64g93kkfqptkaip39suc1mevns7@4ax.com...
> On Mon, 28 Jul 2003 18:12:08 -0400, Katryn
> wrote:
>
>
>>
>>> En as julle weer, die boel op zijn kop gaat zetten, dan gaan ek my kat vir
>>> julle stuur!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Um...er...voor ek nou dalk per ongeluk en sonder dat ek dit so bedoel
>> dalk die boel ding gaan zetten....sal jy seblief vir my verduidelik in
>> eenvoudige hollands wat jy bedoel met daardie sin?
>> Ek probeer hard om te verstaan, maar slaag nie altyd daarin nie. :-)
>>
>> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
>> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)
>>
>
> Trek jou woorde terug, Katryn! Voor hy die brief lees!
> Vra vir Lorinda wat gaan gebeur as hy dit vir jou in 'eenvoudige'
> hollands gaan verduidelik.
>
> DD
O gaats ja, dit gaan Andries ontstel... :-)
Lorinda
|
|
|
|
|
|
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1581 is 'n antwoord op boodskap #1554] |
Mon, 28 July 2003 23:17   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Um...er...voor ek nou dalk per ongeluk en sonder dat ek dit so bedoel
> dalk die boel ding gaan zetten....sal jy seblief vir my verduidelik in
> eenvoudige hollands wat jy bedoel met daardie sin?
> Ek probeer hard om te verstaan, maar slaag nie altyd daarin nie. :-)
Jy kan jou boeltje pak,
Boel kan baie beteken, dis van heleboel afgelei.
Ek het 'n heleboel boeke, ek het 'n boel boeke.
Boel is ook soiets as jou spulle in jou huis, al die goeters wat daar is.
Die boel kan jy vat en wegtrek.
Maar die boel kan jy ook op sy kop sit, dis nie op iemand sy kop sit nie,
maar op sy eie kop.
Jy sit jou tafel op sy kop, jou kombuis en jou alles.
Dit gaan 'n groot mess gee.
Dus as jy jou boeltjie op sy kop sit, gaan alles deurmekaar raak en is dit
'n mess.
Oeps jy het gevra in eenvoudig Nederlands :-))))
Hoekom julle ken nie vir die boeltjie op su kop sit nie :-))
DD se Afrikaans is 'n dialek van Nederlands, dus julle sal die uitdrukking
ook moet he in Afrikaans.
GrRico
>
> Hoe groot is jou katjie deesdae, Rico? En wie gaan na hom (of haar?)
> kyk terwyl jy weg is? Terloops, ek hou ook van katte. :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1694 is 'n antwoord op boodskap #1554] |
Wed, 30 July 2003 14:25  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:g1tdivoqj7e89ms02676iq991dk7ji8463@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>> anders was nie. Maar die "helmet" storie laat my nou nog giggel.
>>
>> LOL. Dit sou 'n verskriklike geboorte storie uitgemaak het!
>
> Inderdaad! :-)))) Jy sal nie glo watse prentjies destyds alles my my
> gedagtes opgekom het nie!! Selfs 'n "baba" meatloaf (Onthou jy vir
> Eddie iin TRHPS?)
LOL!! Dit is nou 'n beeld wat ek nie gou uit my kop sal kry nie... Of Judge
Dredd... die comics, nie die fliek met daai Stallone ou nie:-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:12:52 UTC 2025
|