| Kwaad ;-) [boodskap #1542] |
So., 27 Julie 2003 20:29  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
stree...@charter.net (Streepmuis) wrote:
> Waarom antwoord hy ook nie my
> vraag/antwoord op sy stelling oor daardie "slim" prof wat hy aangehaal
> het nie?
Ek wag ook op 'n antwoord, Tobie. :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kwaad ;-) [boodskap #1553 is 'n antwoord op boodskap #1551] |
So., 27 Julie 2003 21:54  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:v0i8ivcb1r2ee3g279p1kdne58alidca4p@4ax.com...
> On Sun, 27 Jul 2003 17:21:51 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>>> As ek in 'n steeg in 'n bakleiery betrokke raak,
>>>> sal dit lekker wees om jou agter my te hê. Die
>>>> wat lê sal jy skop:-)))
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>> Shittt, ek was net te laat om dié een te cancel:-)))
>>
>> Gmmmmffff.....
>> GGGMMMMFFFFFF
>> GRRRRRRMMMMMFFFFFFF!!
>> :-)
>
> Kalm bly kalm bly, Danielle...:-)
>
>>
>> Lekker slaap, almal.
>
> Dankie, julle ook
Daar's pos DD.
Lorinda
|
|
|
|