| Saak opgelos [boodskap #1521] |
So., 27 Julie 2003 17:10  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dit was nou 'n baie interessante oefening. Het die heeltyd aan die
ontbyt tafel hieroor gedink.
Dit lyk asof Google wel die ge-nuke'de boodskappe ignoreer, maar my
eie bedienier nie. Heel waarskynlik is daar maar min bedieners wat
"cancel" boodskappe aanvaar?
Dankie vir jou hulp, DD. Dit lyk my dis gladnie so eenvoudige storie
as wat Tobie gedink het dit is nie. :-)
Terloops, hier is 'n FAQ vir die hele storie as iemand anders dalk
belang sou stel. Sies, watse tipe mens doen sulke dinge? Weereens
besef ek vanoggend hoe naief ek soms kan wees. But live and learn...
en vandag het ek ge-learn! :-)
http://www.killfile.org/faqs/cancel.html#IV.A.
Lekker dag almal.
|
|
|
|
|
|
| Re: Saak opgelos [boodskap #1526 is 'n antwoord op boodskap #1521] |
So., 27 Julie 2003 17:40   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 13:10:23 -0400, Katryn wrote:
> Dit was nou 'n baie interessante oefening. Het die heeltyd aan die
> ontbyt tafel hieroor gedink.
> Dit lyk asof Google wel die ge-nuke'de boodskappe ignoreer, maar my
> eie bedienier nie. Heel waarskynlik is daar maar min bedieners wat
> "cancel" boodskappe aanvaar?
> Dankie vir jou hulp, DD. Dit lyk my dis gladnie so eenvoudige storie
> as wat Tobie gedink het dit is nie. :-)
>
> Terloops, hier is 'n FAQ vir die hele storie as iemand anders dalk
> belang sou stel. Sies, watse tipe mens doen sulke dinge? Weereens
> besef ek vanoggend hoe naief ek soms kan wees. But live and learn...
> en vandag het ek ge-learn! :-)
>
> http://www.killfile.org/faqs/cancel.html#IV.A.
>
> Lekker dag almal.
III. So your post was cancelled...
A. Why was my post cancelled?
It probably wasn't.
Unless you can find a copy of the cancel in control, it is very, very
unlikely that your post was actually cancelled. Before you begin to
worry about a forged cancel, figure out the expiration times for
articles on your system and note whether or not your newsreader just
refuses to show you articles marked as 'read'; these are the most
common causes for "missing" articles.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Saak opgelos [boodskap #1532 is 'n antwoord op boodskap #1528] |
So., 27 Julie 2003 18:10   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 13:42:01 -0400, Katryn wrote:
> Ek dink nie mens
> moet enigiemand vertrou wat mens hier "ontmoet" nie. Dis sommer net
> dom....dom verby.
>
Prakties maak dit sin wat jy hier sê, Katryn,
maar naïewe mens wat ek is, het ek tog
'n probleem daarmee.
Ek is 'n sakeman, en weet om wantrouig
te wees wanneer met mense betrokke
geraak word, maar as ek julle hièr, nie
kan vertrou nie, stel ek nie belang om
hier te wees nie.
Ek sit nie in Noord Amerika of in England
of Hong Kong of Australië of Egipte en feins
vriendskap terwille van die voordeel om my
taal in stand te hou nie. Dit is asof daar tog
'n band is hier. Of vriendskap gebou word.
Teleurstellings vind plaas, toegegee, maar
heelwat huwelike staan op vaste grond.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Saak opgelos [boodskap #1534 is 'n antwoord op boodskap #1533] |
So., 27 Julie 2003 18:55  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 19:17:29 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>
> Het ek iets gemis?
>
> Lorinda
>
>
Ja'a, my, vir die volgende uur. Iemand het
geskakel wat iets wil kom bespreek.
Sal vroeg by die huis wees, ek belowe
DD
|
|
|
|