| snoepie [boodskap #132132] |
So., 12 Julie 2020 15:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25952 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoepie
Afbreking: snoe•pie
Selfstandige naamwoord: snoepie
Meervoud: snoepies
Verkleinwoord: snoepietjie
Meervoud van verkleining: snoepietjies
Betekenis:
• 'n Klein winkel wat lekkernye, drankies en ligte etes verkoop, soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies en pasteie.
Gebruik:
• Die snoepie lewer nie net 'n diens aan leerders en ouers nie, maar help ook om die skool se fondse aan te vul.
Sinoniem:
• snoepwinkel
Vertaling:
Engels: tuck shop, sweet shop, candy store
Nederlands: snoepwinkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 19:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|