Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neodimium
neodimium [boodskap #131680] Di., 16 Junie 2020 16:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25913
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neodimium
Afbreking: neo•di•mi•um


Selfstandige naamwoord: neodimium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Nd en atoomgetal 60.

Gebruik:
Neodimium is 'n silwerwit, reaktiewe lantanied wat hoofsaaklik in sterk permanente magnete gebruik word.

Afgelei:
• neodimiumatoom

Vertaling:
Engels: neodymium
Nederlands: neodymium

Nota:
• Afkomstig van didymos (tweeling) met die voorvoegsel neo-.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 21 Julie 2026 19:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: betoging
Volgende onderwerp: prometium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 18:49:43 UTC 2026