| dubnium [boodskap #131658] |
Di., 16 Junie 2020 08:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26126 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
dubnium
Afbreking: dub•ni•um
Selfstandige naamwoord: dubnium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Db en atoomgetal 105.
Gebruik:
• Dubnium is 'n superswaar, radioaktiewe element wat net in klein hoeveelhede in laboratoriums vervaardig word.
Afgelei:
• dubnium-270
• dubniumatoom
• dubniumisotoop
Vertaling:
Engels: dubnium
Nederlands: dubnium
Nota:
• Genoem na Dubna in Rusland, wat met die element se ontdekking verbind word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|