| Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12934] |
Vr., 27 Februarie 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
Sies Gloudina, eet jy met so 'n bek? Ek hoop nie jy bly langs 'n
noordvloeiende rivier nie.
O ja, is ek ook 'n aryan? (Ek is blank en praat Afrikaans, grys oë, maar
nie geel hare nie...)
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
| Go back home, you neo-nazi riff raff
| and go and help the other aryans
| to infect the population of the US
| with anthrax.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12979 is 'n antwoord op boodskap #12934] |
So., 01 Maart 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
|
| Kan jy vir my verduidelik wat in hierdie
| verband verskillend is tussen 'n noord-
| en 'n suidvloeiende rivier?
Jy spoor iemand aan om gif in Amerikaanse riviere te gooi - maar sal jy
daarvan hou om aan die ontvangkant van so iets te wees?
Terloops,
| ek bly op die walle van die Ottawa-rivier
| wat by Montreal in die Gulf of St.Lawrence
| inloop. Op die oomblik is die Ottawa-rivier
| bevrore en kan 'n mens daarop loop.
|
Nou begin jy intersant raak! Ek het op die kaart gekyk - is dit daar waar
Quebec, Ontario en New York state bymekaar kom?
Bly julle tussen Ottowa en Montreal?
Het julle nie nou sleg ysreën en sulke goed gekry nie - of was dit verder
oos?
Goed gaan
Nico
|
|
|
|