Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deernis
deernis [boodskap #131525] Wo., 10 Junie 2020 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27251
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
deernis
Afbreking: deer•nis


Selfstandige naamwoord: deernis
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Diep meegevoel, medelye of empatie met iemand se lyding of swaarkry.

Gebruik:
• Om deernis aan 'n ander mens te bewys is 'n voorreg so oud soos die lewe self.

Sinoniem:
• empatie
• medelye
• meegevoel
• simpatie

Afgelei:
• deernisvol
• deerniswaardig
• deerniswekkend

Vertaling:
Engels: commiseration, compassion, pity
Nederlands: deernis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondawel
Volgende onderwerp: ghoeroe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 26 21:27:28 UTC 2026