| heuwel [boodskap #131483] |
Vr., 05 Junie 2020 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Heuwel.
heuwel
Afbreking: heu•wel
Selfstandige naamwoord: heuwel
Meervoud: heuwels
Verkleinwoord: heuweltjie
Meervoud van verkleining: heuweltjies
Betekenis:
• 'n Verhoging in die landskap, kleiner as 'n berg.
Gebruik:
• Rome is oorspronklik op sewe heuwels gebou.
• Jesus op die heuwel Golgota naby die stad Jerusalem gekruisig.
Sinoniem:
• bult
• hoogte
• koppie
Hiponiem:
• sandheuwel
• voorheuwel
Afgelei:
• heuwelagtig
Vertaling:
Engels: hill
Nederlands: heuvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|