| huigel [boodskap #131426] |
Do., 28 Mei 2020 16:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huigel
Afbreking: hui•gel
Werkwoord: huigel
Verlede tyd: het gehuigel
Teenwoordige deelwoord: huigelend, huigelende
Verlede deelwoord: gehuigelde
Betekenis:
• Om voor te gee dat jy beter of anders is as wat jy werklik is; skynheilig optree.
Gebruik:
• Kyk hoe huigel hy as hy met die dominee praat.
Sinoniem:
• veins
• voorgee
Afgelei:
• huigelaar
• huigelagtig
• huigelary
• huigelry
• huigeltaal
Vertaling:
Engels: to feign, pretend, act hypocritically
Nederlands: huichelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|